Tony Curtis

Tony Curtis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Curtis in 2007.

Geboortenaam Bernard Schwartz
Geboorte (1925-06-03)3 Junie 1925
Sterfte 29 September 2010 (op 85)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skilder, skrywer
Aktiewe jare 1948–2010
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Curtis (gebore as Bernard Schwartz; 3 Junie 1925 – 29 September 2010) was ’n Amerikaanse akteur wie se loopbaan oor ses dekades gestrek het. Hy was in die 1950's en vroeë 1960's op sy gewildste. Hy was die pa van die aktrises Kelly Curtis en Jamie Lee Curtis.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search